Die Vloek Book Cover Design
Client: Lapa Publishers
Agency: Flame Design
’n Spannende, ontroerende roman oor vyf geslagte waarin die sondes van die vaders aan die kinders besoek word. Laat in die 1800’s word ’n graf geskend. Vandag sit ’n jong prokureur met ’n grondeis waarvan hy niks verstaan nie.